Jannas-langasem deur na SA’s

Jannas is baie trots op hul atleet wat hulle by die SA's gaan verteenwoordig.

Een van Hoërskool Jan Viljoen se landloopatlete het onlangs aan die Gauteng Landloopkampioenskappe by Hoërskool Eldoraigne in Pretoria deelgeneem en ‘n uitstekende tweede plek behaal.

Katlego Segone is een van twee atlete wat aan die kampioenskappe deelgeneem het. Hy gaan later vanjaar aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelneem.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version