Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Hardus, koning van die kryt

'Enige bokser moet beslis liewers uit Hardus se pad bly' – Jannas.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se ysterbokser, Hardus Jacobs het weer die opponent ‘n ding of twee in die bokskryt geleer.

Hardus wat die Randgate Boksklub verteenwoordig het in die begin van die maand aan ‘n ontwikkelingstoernooi in Newlands deelgeneem.

Hardus het geveg teen ‘n twee maal Suid-Afrikaanse kampioen wat meer as hy weeg. Hardus het almal verbaas en die geveg oortuigend gewen.

In April-maand het Hardus ook ‘n silwermedalje tydens die SA Kampioenskappe verower.

Volgens Tamaryn Smith, woordvoerder van Jannas is Hardus klein maar blitsvinnig in die kryt.

Enige bokser moet beslis liewers uit Hardus se pad bly. Ons is baie trots op hom.”

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button