Local newsLocal sportNewsSport

Riebeeckranders blink weer uit in jukskei

Die drie jukskeispanne het hulle beste gelewer.

Drie jukskeispanne van Hoërskool Riebeeckrand het onlangs uitstekend gevaar tydens die jaarlikse direkteurtrofee.

Hoërskool Riebeeckrand het vanjaar drie jukskeispanne gehad wat uitgenooi was om aan die direkteurstoernooi deel te neem. Hulle het hulle beste gegee en het die vrugte daarvan gepluk. Die o.16 seuns en o.19 dogters het elk ‘n vierde plek behaal en die o.16 dogters ‘n sesde plek.

Larisca Stoltz was aangewys as die uitblinker vir die o.19 dogters en Sandy Thwala as die uitblinker vir die o.16 seuns. Hoërskool Riebeeckrand is trots op al hul jukskeispelers se prestasies.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button