Riebeeckranders haal Gauteng-ringbalspan

Hul volgende toernooi sal met trots dopgehou word – skool.

Twee leerlinge van Hoërskool Riebeeckrand is onlangs in die o.17 Gauteng-ringbalspan ingesluit.

Dit na afloop van ‘n reeks taai Gauteng-proewe in Augustus.

Twanette Thoms en Marile van der Walt is die leerlinge wat span gehaal het.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version