Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Rierand se Coke- en Coke Light-rugbyspelers

Die spanne word uit al die skole wat aan die Coke-reeks deelneem gekies.

Drie rugbyspelers van Hoërskool Riebeeckrand (Rierand) is opgeneem in die Coke en Coke Light rugbyspanne.

Rierand is baie trots op die drie seuns.

Dit is voorwaar ‘n groot prestasie om in een van die twee spanne opgeneem te word aangesien die spanne gekies word uit al die skole wat aan die Coke-reeks deelneem.

Rugbyspelers opgeneem in die Coke-span:

  • Reck Mare (graad 10)
  • Martin Jabobs (graad 11)

Hierdie twee spelers het saam met die Coke-rugbyspan na Durban getoer velede naweek.

Rierand se Coke Light rugbyspeler:

  • Quintin Roux (graad 10)

Related Articles

Back to top button