Rierand kondig seniorraad aan

Hoofseun Dewalt Britz and hoofdogter Vicky du Buisson aangekondig, onder andere.

Verlede maand het Hoërskool Riebeeckrand hul seniorraad vir 2015/16 in die skool se vierkant aangekondig.

Die nuwe raad is op 27 Augustus ingehuldig tydens ‘n spoggerige familiegeleentheid. Die bestuurskomitee vir 2015/16 is ook tydens die geleentheid aangekondig.

Die bestuurskomitee vir 2015/16 is soos volg:

• Hoofseun – Dewalt Britz

• Hoofdogter – Vicky du Buisson

• Onderhoofseun – Ruan van Zyl

• Onderhoofdogter – Sasha-Lee Roestorff

• Addisionelelid – Shunny Bothma

• Addisionelelid – Monique Crafford

• Addisionelelid – Kristen Pienaar

• Addisionelelid – Henry Rall

• Addisionelelid – Reinhard Rall

Die seniorraadslede is:

Jolene Barnard, Shunny Bothma, Dewalt Britz, Monique Crafford, Shané De Koker, Adriaan Dekker, TiffanyDreyer, Vicky Du Buisson, Melanie Du Plessis, Sheldon Du Toit, Natasha Friggens, Bradley Gordon, Vincent Jones, Francois Keyter, Janine Kotzé, Dirkie Marais, Michelle Mbova, Richard Meyer, Rico Meyer, Chené Münz, Danjue Neetling, Anjalee Oudbier, Kristen Pienaar, Shane Pollock, Leandri Posthumus, Righardt Pretorius, Henry Rall, Reinhard Rall, Eliz-Mari Reynolds, Roché Roberts, Sasha-Lee Roestorff, Larisca Stoltz, Karoline Strydom, Leané Van Aswegen, Monique Van den Berg, Monique Van der Walt, Austin Van Wyk, Natasha Van Wyk, Ruan Van Zyl, Dawie Viljoen, Mandy-Joé Visser en Chanelle Vorster.

Exit mobile version