Jannas se groot vyf atlete

Vyf van skool binnekort in aksie tydens Gauteng-Wes D2-landloopkampioenskappe.

Vyf atlete van Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het onlangs goed presteer tydens die Gauteng-Wes D2-landloopkampioenskappe.

Ongelukkig kon Tumelo Molete, een van die Jannas se D2-landloopatlete nie deelneem nie omdat hy by die Walking Championships in aksie was.

Jannas-atlete wat deelgeneem het:

• Jerolien van Jaarsveld

• Chené Horn

• Zanika van Jaarsveldek

• Tumelo Molete

• Deandré Dreyer

Uitslae:

• Jerolien van Jaarsveld – o.15 meisies, vyfde plek

• Chené Horn – o.15 meisies, negende plek

• Zanika van Jaarsveld – o.14 meisies, negende plek

• Katlego Segone – o.16 seuns, eerste plek

“Ons is baie trots op Katlego en Jerolien wat deur is na die Gauteng Kampioenskappe wat op 19 September by Hoërskool Eldoraigne in Centurion plaasvind,” het Tamaryn Smith, Jannas-woordvoerder gesê.

Exit mobile version