Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Riebeeckrand se krieket-duo haal Wes-Randspan

Een leerling haal die o.15-span en die ander die o.19's.

Twee seuns van Hoërskool Riebeeckrand het onlangs die Wes-Randkrieketspan in hul onderskeie ouderdomsgroepe gehaal.

Duanne Grobler is vir die o.15-span gekies en Dillon Harmse vir die o.19’s.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button