Local newsNews

Connie Mulder Sentrum vier Vrouedag

'Dit was 'n baie geseënde en suksesvolle oggend wat deur almal geniet is'

Die Connie Mulder Sentrum het ook Nasionale Vrouedag gevier.

By die geleentheid is die vroulike inwoners van die Sentrum met eetgoed en musiek bedien.

Die funksie is deur Charlotte Brand van die kliniek gereël tesame met huisouers wat ook as gasvrouens by elke tafel opgetree het om die vrouens te bedien. Elsjé Brand het as gaskunstenaar.

“Dit was ‘n baie geseënde en suksesvolle oggend wat deur almal geniet is,” vertel Pastoor Willie Brand.

Related Articles

Back to top button