Local newsMandela DayMandela DayNews

Wasgoeddraad vol geskenkies

'Werkers het uit dankbaarheid met die nasionale volkslied losgetrek'

‘n VLR-lid van Hoërskool Riebeeckrand en direkteur van JPL Sawmills het hul deel gedoen vir Mandela-dag.

Richard Meyer, die VLR-lid van Rierand en Lynette le Grange, direkteur van JPL Sawmills het besluit om 67 minute met die werkers van JPL Sawmills in Venterspos te spandeer.

Daar is ‘n wasgoeddraad met ‘n kabel van 67 meter gespan en vol klere asook R10-note gehang.

Richard het vir elke werker ‘n kospakkie gegee.

Elke werker is getrakteer op ‘n heerlike middagete, waarna hulle self kon kies wat hulle van die wasgoeddraad af wou hê. Die werkers het uit dankbaarheid met die nasionale volkslied losgetrek,” het Lynette gesê.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Lees ook:

Something Fishy for Mandela Day

ANC’s gift on Mandela Day

Painting for Madiba

Disabled and elderly spoilt for Mandela Day

W’tonaria police clean up for Mandela Day

Kids dance Caribbean style for Madiba

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button