Local newsNewsSchools

Moddies skrik nie vir spel of Wiskunde nie

Laerskool Modderfontein-leerlinge staan weer uit.

Laerskool Modderfontein het onlangs die Wiskunde Distrik Finale Kampioenskappe aangebied waartydens twee van hul leerlinge as die wenners in hul betrokke ouderdomsgroepe aangewys is.

Die leerlinge wat uit elke deelnemende graad gekies om Moddies te verteenwoordig is Lesedi Mokoena (Gr 4), Anakin Slabert (Gr 5), Lebogang Sehahla (Gr 5) en Zainab Samir (Gr 6).

Lesedi en Anakin is was die distrikwenners en is deur na die provinsiale toernooi.

Verder presteer Moddies ook wanneer dit by spel kom.

Twee leerlinge, Zaynab Samir en Nicolas Mphepu het einde Junie aan ‘n Spelling Bee-kompetisie (slegs vir Graad 6-leerlinge) distrikfinaal by Laerskool Gerrit Maritz deelgeneem.

Die Wiskunde-boffins, Anakin Slabbert en Lesedi Mokoena.
Die Wiskunde-boffins, Anakin Slabbert en Lesedi Mokoena.

Related Articles

Back to top button