Local newsLocal sportNewsSchool sportSchoolsSport

Dis Jannas teen Alberton in eindstryd

Hoƫrskool Jan Viljoen se o.16-rugbyspan in Goue Leeus-eindstryd.

Alle oĆ« in die dorp is nou op HoĆ«rskool Jan Viljoen (Jannas) se o.16-rugbyspan gevestig om ‘n titel te wen.

Die span het tot die Goue Leeus-eindstryd deurgedring nadat hulle HoĆ«rskool Dinamika in die halfeindstryd 27-7 verslaan het. Die Goue Leeus-eindstryd sal in die derde kwartaal plaasvind waartydens Jannas se o.16’s met HoĆ«rskool Alberton sal koppe stamp.

Tamaryn Smith, woordvoerder van Jannas het gesĆŖ, ā€œJannas het tot dusver ā€˜n besonderse goeie rugbyseisoen beleef. Op 20 Junie het die Goue Leeus-halfeindstryde plaasgevind waartydens drie Jannas-spanne (o.14, o15 en o.16) in aksie was.ā€

Jannas se o.14’s het ongelukkig nie die paal gehaal nie en het teen HoĆ«rskool Dinamika 15-elk gelykop geĆ«indig.

ā€œOmdat Dinamika eerste punte aangeteken het, is hulle as die wenners aangewys,ā€ het Tamaryn gesĆŖ.

Die o.15’s het 15-12 teen HoĆ«rskool Randburg vasgeval.

Smith het ten slotte gesĆŖ, ā€œGeluk Jannas se o.16’s, julle hou Randfontein en die skool se naam hoog op die rugbyveld.ā€

Kaya Mangena in aksie. Foto: ingestuur
Kaya Mangena in aksie. Foto: ingestuur

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button