Local newsLocal sportNewsSchool sportSchoolsSport
Jannas-stoeiers wen 11 medaljes
Vyf goud, een silwer, en vyf brons vir Jannas stoeiers.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2015/06/003_649532045.jpg)
Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se stoeiers het weereens goed gevaar wanneer dit saak maak deur 11 medaljes by die Welpie Ope los te slaan.
Die kompetisie het by die Wes-Rand Stoeiklub plaasgevind. Minstens 150 stoeiers het deelgeneem waarvan 11 van Jannas was.
Jannas-stoeiers het in totaal vyf goud, een silwer en vyf bronsmedaljes gewen.
Uitslae:
• Qail Adam — goud
• Justin Landsberg — goud
• Justin Nel — goud
• Michael Palmer — goud
• Shaun-Lee Beukes — goud
• Gawie Erasmus — silwer
• Aldre Groenewald — brons
• Franko Vermeulen — brons
• Wikus Brooderyk — brons
• Michael Reed — brons
• Lucian Cronje — brons
![Michael Palmer (rooi) het goud vir sy stoeiklub losgeslaan. Foto ingestuur.](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2015/06/003_649532045-520x390.jpg)