Local newsNewsSchools

Ram-uitblinkers by NEA kompetisie

Ram leerling behaal top 10 by die NEA.

Marleen Nothnagel, ‘n Leerling van Laerskool Randfontein (Ram), het aan die National Eisteddfod Awards (NEA) in Roodepoort deelgeneem en het ‘n nasionale 10de plek behaal vir spraak en drame in die grondslagfase.

“Marleen is baie trots op al haar puik kultuurprestasie. 2014 was ‘n fantastiese jaar vir Marleen, waar sy aan drie verskillende kunstefeeste deelgeneem het en nooit minder as 85 persent vir enige item behaal het nie. Die jong dogter is baie lief vir poësie, lees, dans en ballet,” vertel Annie Nolan, woordvoerder van Ram.

Nothnagel se 2014 prestasies:

• Gedramatiseerde poësie — Engels 97% (RACA). Junior diploma (NEA)

• Gedramatiseerde poësie — Englels 96% (RACA). Junior diploma (NEA)

• Ongedramatiseerde poësie — Afrikaans 93% (RACA). Junior diploma (NEA)

• Voorbereide lees — Afrikaans 90% (RACA). Junior diploma (NEA)

• Voorbereide lees — Engels 90% (RACA). Junior diploma (NEA)

• Gedramatiseerde Poësie — Afrikaans 88% (RACA). Goud (NEA)

• Ballet — Klassieke (Solo) 94% (RACA). Goud (NEA)

• Klopdans — Solo 93% (RACA). Goud (NEA)

• Klopdans — Duet 94% (RACA). Silwer (NEA). 1ste toekenning — trofee wenners (Roodepoort Dance Festival)

• Klopdans — Duet kategorie wenner (RACA Gala)

• Ballet — Klassieke (Groep) Graad 6 87% (RACA). Goud (NEA). 3de toekenning (Roodepoort Dance Festival)

Uitnodiging na NEA Gala Aand — 21 Oktober 2014:

• Kategorie wenner — Englse voorbereide lees — grondslagfase

• 4de in top 10 Wesrand streek

• 6 Mei 2015 se 2014 NEA

• 10de in top 10 nationaal — spraak en drama — grondslagfase

Related Articles

Back to top button