Local newsLocal sportNewsSchool sportSchoolsSport

Proteas-afrigter inspireer Rappies

Skool se eerstenetbalspan as die beste span van toer aangewys.

Rappies se eerstenetbalspan het die afgelope vakansie hul vaardighede vir die opkomende seisoen opgeskerp.

Volgens die skool het die dogters ’n kursus by Raloka Ranch in Brits bygewoon wat deur Elize Kotze, afrigter van die Suid-Afrikaanse Netbalspan – beter bekend as die Spar Proteas – aangebied is.

Hulle is as die beste span tydens die toer aangewys en het teen top skole soos Menlopark van Pretoria gespeel.

Agter: Nicole Erwee, Sandra Wijtenburg,  Elisma Pio, Theresa Becker en Marsha Coetzer (afrigter) en voor: Tenika Pedro,  Sharuska Botha, Simoné vd Berg en Ashleigh Victor. Foto ingestuur.
Agter: Nicole Erwee, Sandra Wijtenburg, Elisma Pio, Theresa Becker en Marsha Coetzer (afrigter) en voor: Tenika Pedro, Sharuska Botha, Simoné vd Berg en Ashleigh Victor. Foto ingestuur.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button