Local newsNewsSchools

Jou Mnr en Mej Rammie 2015 is…

Laerskool Randfontein se skoonhede vir 2015 gekroon.

Met die tema ‘One night in Paris’ het mens het dai gevoel gekry jy is in Frankryk toe Laerskool Randfontein (RAM) die afgelope Vrydag (20 Maart) hul Mnr en Mej Rammie vir 2015 gekroon het.

Leerlinge van graad R tot 7 het op die aand die geleentheid gekry om op die verhoog te pronk en beïndruk.

Ouers het hande geklap en geskreeu toe ieder en elke leerlinge ‘n verskyning maak. Eers het die graad R-groep met hul netjiese pak klere en asemrowende rokkies uitgeloop en man was dit nou nie ‘n oulike affêre nie.

Wat die ouer leerlinge aanbetref was die kompetisie onder mekaar omtrent iets om te aanskou. Hier het dit gegaan oor wie die mooiste kon loop, glimlag en die mooiste pak kleure aan het.

Op die einde van die dag moet elke ouer en betrokke onderwyser ‘n klop op die skouer kry. Natuurlik ook elke deelnemer.

Wenners:

• Zivan van Loggerenberg – Mnr Petite Fotogenies.
• Deoné Scheepers – Mej Junior Fotogenies.
• Aart Oudbier – Mnr Senior Fotogenies.
• J-Dee Hild – Mej Senior Fotogenies.

Petite Meisies:

• Megan de Beer – Mej Petite Rammie, debutante.
• Michaela Combrinck – 1ste Prinses.
• Geraldine Nagel – 2de Prinses.
Petite Seuns:

• Heinrich Obermeyer – Mnr Petite Rammie.
• Francois Strydom – 1ste Prins.
• Yorg Olivier – 2de Prins.
Junior Meisies:

• Keneisha Coetzee – Mej Junior Rammie.
• Alexia Smyth – 1ste Prinses.
• Tiané Taljaard – 2de Prinses.
Junior Seuns:

• Drytton Barnard – Mnr Rammie Junior.
• Logan Olivier – 1ste Prins.
• Christiaan Delport – 2de Prins.
Serinior Meisies:

• Jané Strydom – Mej Rammie Senior.
• Minique van Devender – 1ste Prinses.
• Jannike Fourie – 2de Prinses.

• Roché Rautenbach — Mnr Rammie Senior.
• Brandon Bardenhorst — 1ste Prins.
• Coenraad van Wyk — 2de Prins.

Superieur Meisies:

• Tyllin Barnard – Mej Superieur Meisie.
• Devonique Breedt – 1ste Prinses.
• Herma Bosman – 2de Prinses.

Nog foto’s:

Gallery 1

Gallery 2

Related Articles

Back to top button