Local newsNews

Karlien lok groot skare

Randfontein Skou organiseerders los die beste vir laaste.

Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld was beslis die groot hoogtepunt op dag drie van die Randfontein Skou.

Karlien sal jy met my trou en jy is die beste was maar ‘n paar sê-goed vanuit die stampvol Vodacom tent op Vrydag 6 Maart.

Van haar treffers sluit in Jakkals trou met wolf se vrou, Snak na my asem, Ek wil nie kwaad gaan slaap nie en natuurlik, Hande.

Die ander top kunstenaar wie opgetree het was Nicholis Louw.

Related Articles

Back to top button