Kleuterskool ontmoet Kersvader

Kinders van Paddavoetjies Kleuterskool se droom bewaarheid kort voor Kersfees.

Die kleintjies by Paddavoetjies Kleuterskool en al die juffrouens wil vir Randfonein ‘n geseënde Kersfees toewens en ‘n feestlike nuwe jaar.

Wernique Bester van Paddavoetjies Kleuterskool hou baie van Kersvader (Leon van der Walt).
Exit mobile version