Local newsNewsSchools

Connie Mulder Sentrum vir Kersfees bederf

Kleuters oorhandig geskenke aan Connie Mulder-inwoners.

Die inwoners van die Connie Mulder Sentrum vir Bejaardes is onlangs tydens n’ middagete verras met ‘n spesiale opvoering deur Paddavoetjies Kleuterskool.

Na die opvoering het elkeen van die kinders ‘n geskenkie aan ‘n inwoner uitgedeel soos Kersvader.

“Dit was werklik ‘n plesier om al die mensies van die Connie Mulder Sentrum so gelukkig en vrolik te sien,” het Ansja de Beer van Paddavoetjies gesê.

“Dit was klein persentjies maar ons kon sien hoe baie dit vir elkeen beteken.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button