NewsSchools

Groot Jannas-jukskeigroep by SA’s

'Ons sal Jan Viljoen se naam hoog hou'

‘n Groot groep leerlinge en jukskeispelers van Hoërskool Jan Viljoen is gekies om aan die SA Junior Kampioenskappe van 12 tot 19 Desember deel te neem.

Verder is drie oud-leerlinge van die skool ook as afrigters gekies vir die toernooi.

Die leerlinge is:

• Derick Fourie – o/19A

• Franco Pieterse – o/19A

• Ruan Steyn – o/16A2

• Michealla Coetzee – o/16A

• Simoney Barkhuizen – o/19B (deel van die akademiese span)

• Jasmyne Taljaard – o19/B (deel van die akademiese span)

Die afrigters is:

• Eloudi Foure

• Michelle Pieterse

• Tanya Fourie

Fanie Schoonraad, die skool se huidige sport direkteur is ook as Spanbestuurder.

“Dankie vir die voorreg wat ek het om saam met die leerlinge te gaan en af te rig. Ons sal Jan Viljoen se naam hoog hou,” het Fanie gesê.

Related Articles

Back to top button