NewsSchools

Ram steel die kollig by Raca-toekennings

Een leerling spog met 13 toekennings.

Laerskool Randfontein (Ram) het weereens hul naam hoog gehou as die kultuurskool van Randfontein.

Ram-leerlinge het talle toekennings tydens die Raca-kunswedstryd galafunksie in September losgeslaan.

Volgens die skakelbeampte van Laerskool Randfontein, Annie Nolan het die volgende leerlinge toekennings ontvang:

Graad 1:

• Anais Weeks, Gus Pieterse, Jana Martins, Zené Nel en Jessica Reid.

Graad 2:

• Drytton Barnard, Elri Bosman, Donovan van der Poel, Elandré Obermeyer, Timone Vorster, Angelique van der Walt en Tiané Taljard

Graad 3:

• Clerise, Begg, Kieren Rautenbach, Minique van Deventer, Marleen Nothnagel, Jané Strydom en Shannon Codison

Graad 4:

• Zain Henery en Jean-Pierre Oppel

Graad 5:

• Caitlin Begg, Roché Rautenbach, Devonique Breedt, Tiané Lotter, Donné van der Walt en Chané van Niekerk

Graad 6:

• Tyllin Barnard, Luecinda Vorster en Herma Bosman

Graad 7:

• Michaela Morriates en Giselle Rautenbach

Graad 8 R:

• Armand Martins, Eckard Havenga, Mecaylin van Heerden, Brayden Oppel en Mianke Reid

Graad 00:

• Ruwyden Bam

Ander:

• Ram se Juniorskoolkoor en die Ramkriekie-spreekkoor

• Drie Ram-leerlinge is ook tydens die galafunksie spesiaal vereer omdat hulle meer as agt diamanttoekennings losgeslaan het. Hulle is Caitlin Begg, Tiané Lotter en Michaela Morraites. Al drie is ook nou deel van die prestige Raca-Diamantklub. Caitlin het ook ‘n spesiale toekenning ontvang as algehele wenner en spog met ‘n totaal van 13 diamanttoekennings tydens die kunswedstryd.

Related Articles

Back to top button