NewsSchools

Rappies kroon hul mooistes, oulikstes

Mnr en Mej Rappies die afgelope naweek gekroon.

Laerskool Rapportryer het op 19 September hul Mnr en Mej Rappies tydens ‘n glansgeleentheid gekroon.

Volgens die skakelbeampte van Laerskool Rapportryer, Roleen Olivier, het talle leerlinge in onderskeidelik die kleuter-, junior- en senior kategorieë deelgeneem.

“Die aand was ‘n reuse sukses en elke deelnemer het werklik asemrowend gelyk,” vertel Olivier.

Sy vertel verder dat die leerlinge ook die geleentheid baie geniet het en die gehoor deur die loop van die aand op die punte van hul sitplekke gehad het.

“Die be-oordelaars het beslis hul hande vol gehad om die wenners te kies,” vertel Olivier 

Na afloop van elke deelnemer se verskyning op die loopplank is die uitslae as volg:

In die kleuter kategorie:
• Mej Kleuter: Danicke Pistorius
• Eerste Prinses: Mienke Kern
• Tweede Prinses: Himoné van Heerden
• Mej Kapsel: Meghan Pretorius
• Mej Debutant: Abbigaile le Clus
• Mej Fotogenies: Alexi Killa
• Mej Persoonlikheid en Mej Sprankel: Imke Visser
• Mnr. Kleuter: Jason Fiford
• Eerste Prins: Luke Ferreira
• Tweede Prins: Jakes Jacobs
• Mnr Fotogenies: Jordan Olwagen
• Mnr Debutant: Stian Smit
• Mnr Sjarmant: Pule Xaba
• Mnr Persoonlikheid: Christo Collins

In die junior kategorie:
• Mej Junior: Anché Steyn
• Eerste Prinses: Ilze van der Westhuizen
• Tweede Prinses: Adéle Horn
• Mej Kapsel: Michaela Vrey
• Mej Persoonlikheid: Chané Vermeulen
• Mej Debutant: Eljay Schmulling
• Mej Fotogenies: Gillian Hobbs
• Mej Sjarme: Megan Human
• Mnr Junior: Jacques du Preez
• Eerste Prins en Mnr Sjarmant: Mason Nolan
• Tweede Prins en Mnr Persoonlikheid: Hannes Strooh
• Mnr Fotogenies en Mnr Debutant: Pieter Naudé

In die senior kategorie:
• Mej Senior: Kisha dos Santos
• Eerste Prinses: Andrea Horn
• Tweede Prinses en Mej Persoonlikheid: Jacorene Vissser
• Mej Kapsel: Criske Hechter
• Mej Elegant: Gemma Botha
• Mej Fotogenies: Mari de Beer
• Mnr Senior, Mnr Galant en Mnr Persoonlikheid: Monrico Perry
• Eerste Prins en Mnr Fotogenies: Jaden Smith
• Tweede Prins: Vincenzo Visagie
• Mnr Debutant: Tiaan Wilken

Foto’s: Sien gallery 1

Foto’s: Sien gallery 2

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button