Local newsNewsSchools

Bus verloor beheer by Hoërskool Riebeeckrand

Die bus se remme het onklaar geraak en die busdrywer het geen ander opsie gehad as om in die skoolhek vas te ry nie.

‘n Bus het om ongeveer 11.50vm vanoggend (26 Maart) in Hoërskool Riebeeckrand se hoofhekke vasgejaag nadat die remme na bewering onklaar geraak het.

Volgend die busdrywer, Teboho Motsweneng, is hy na Riebeeckrand gestuur vanaf Carletonville om leerlinge vir ‘n sportbyeenkoms op te tel.

“Ek het om die draai by die skool rem getrap en tot my skok en verbasing wou dit nie werk nie,” sê ‘n sigbaar geskokte Motsweneng.

“Die bus het reg op die hekke afgepeil en gelukkig was dit sterk genoeg om die bus tot stilstand te bring.

Niemand is tydens die insident beseer nie.

Volgens Hoërskol Riebeeckrand behoort die bus nie aan die skool nie, maar aan ‘n diensverskaffer wat gehuur is om die kinders na die sportbyeenkoms te neem.

Related Articles

4 Comments

  1. Vraag: hoekom as so iets altyd gebeur.. Is dit die brieke se skuld.. As drywer is hy ook veronderstel om di bus te toets ε̲̣̣̣̥n deur te gaan voordat hy vertrek.. Nou moet ons as ouers briewe teken wat se dat as iets gebeur ons nie die skool of wie ok al kanverantwoordelik neem ni… Het hy dalk ma ni bietjie vinnig om die draai gekom nie.. Dis my mening ewn opinie… Maar wie hou ons nou eintlik verantwoordelik as so iets nou sou gebeur, met ons kinder op die bus.. Die drywer, bus eienaar, of skool…vra maar net… Bekommerde ouer..

  2. Good thing they failed before the kids got on, imagine the tragedy if it happened with a full load of kids in it.

  3. Ek wil net graag hoor julle het n ruk terug datums gepebluseer oor die potholes wat reg gemaak gaan word maar ek het nog geen pad in randfontein wat potholes het gesien wat reg gemaak is nie en daar is paai wat helgroot potholes het ek ry elke dag n stuk pad van ±5km en net in daai stuk wat ek ry is daar maklik oor 100 potholes dis vreeslik hoe ons paaie lyk regtig

Back to top button