Local newsNews

AGS Middelvlei verwelkom nuwe pastoorspaar

Die AGS-Middelvlei gemeente vewelkom hul nuwe pastoorspaar in hul midde.

Die AGS-Middelvlei gemeente is baie trots om hul nuwe pastoriepaar aan die gemeenskap voor te stel.

Pastoor Henry Sinclair en sy vrou Teresa, is al reeds sedert 2010 aan die Simfonie-Gemeente in Witpoortjie verbonde.

Hulle is in 1987 getroud en deel die lewe met vyf pragtige kinders en vyf kleinkinders.

Pastoor Henry is baie betrokke by berading, uitrykwerk na sy gemeenskap en truamaberading in hospitale.

Almal by die AGS-Middelvlei gemeente sien baie uit daarna om ‘n lang pad saam met dié pastoorspaar te stap.

Pastoor Henry se intreepreek sal op 30 Maart om 9.30vm by die AGS-Middelvlei plaasgevind.

Almal wat belangstel om dié diens by te woon, skakel gerus vir Sarie by 011 698 3326 vir meer inligting.

Related Articles

Back to top button