FOTO’S: Jannas hou matriekafskeid

Hoërskool Jan Viljoen het op Donderdag, 28 September sy matriekafskeid gehou en die matrikulante en hul metgeselle het in pragtige uitrustings gepronk. Stuur vir ons jou matriekafskeidfoto na randfonteinherald@caxton.co.za

Exit mobile version