Schools

RAMkriekies vermaak met uitverkoopte konsertvertonings

RAMkriekies vermaak die gehoor met hul onlangse RAMkriekies in die Wolke konsert.

RAMkriekies Kleuterskool se jaarlikse konsert is een van die hoogtepunte op die kalender.

Daar was drie uitverkoopte vertonings.

Vanjaar het RAMkriekies die gehoor vermaak met hul deftige kostuums en grimering tydens drie uitverkoopte vertonings op 9, 10 en 12 September. Hul tema vir vanjaar was RAMkriekies in die Wolke.

Volgens organiseerder Annalie Grobbelaar is die gehoor weggevoer na die hemelruim met mooi uitgewerkte en ongelooflike danse, musiek en dekor.

Die tema was RAMkriekies in die Wolke.

Sy het bygevoeg die kleuters het met groot opgewondenheid uit volle bors saamgesing en beweeg.

“Volgende jaar maak ons weer so!” het Annalie opgewonde gesê.

Related Articles

Back to top button