Local newsSchools
KYK: Wat Rappies vir Kersfees wil hê …
Laerskool Rapportryer se graad sewes oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2023/11/IMG_0158_14644-e1698930465942-780x470.jpg)
Van ‘n hokkiestel tot kragopwekkers … hier is wat leerders van Rappies onder die Kersboom wil hê, kom 25 Desember.