Opinion

Moeg vir swak diens

Hulle diens is net so onprofessioneel en nie baie behulpsaam nie.

• Linette Bredenham van Randfontein skryf:

Graag wil ek my misnoeë en teleurstelling uitspreek oor die diens wat ek as moeder van ‘n 10-jaar oue seun ontvang het vanaf die volgende instansies.

Dit is uiters laakbaar net oor ‘n Ma nie werk nie en die staatskliniek moet besoek vir my seun wat volgens die kliniek geen idee het wat aangaan met my seun nie.

Daar word net elke keer meer medisyne gegee en elke maand verander die medikasie.

En om nie eers te praat van die NG Welsyn nie.

Hulle diens is net so onprofessioneel en nie baie behulpsaam nie.

— Brief onveranderd geplaas – Redakteur.

Related Articles

Back to top button