Crime

EPR rapporteer 41 insidente dié week, meeste diefstal en huisbraak

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys meeste insidente was by besighede.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 41 insidente van 22 Mei tot 28 Mei gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 17 insidente by besighede, 16 by woonpersele, ses by skole en twee by kerke plaasgevind.

Diefstal was bo aan die lys met 14 insidente, huisbraak met agt, gevolg met vyf saakbeskadeging insidente.

Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Foto: EPR Facebook-blad.

Related Articles

Back to top button