Crime

Meeste van 39 insidente dié week is diefstal en huisbraak – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys meeste insidente was by besighede.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 39 insidente van Maandag, 27 Maart tot Sondag, 2 April gerapporteer is.

Lees ook: Two armed robberies just days apart

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 27 insidente by besighede, agt by woonpersele en vier by skole plaasgevind.

Lees ook: Operation Okae Malao yields another 196 arrests

Diefstal was bo aan die lys met 11 insidente, huisbraak met sewe, gevolg met vyf roof insidente.

Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Foto: EPR Facebook-blad.

Related Articles

Back to top button