Local news

VLU Middelvlei-tak geniet gesellige oggend

Voorsitter Ria Herbst het vertel dat hulle baie uitsien na die volgende bymekaarkoms wat in Maart gehou sal word.

Die vroue van die Vrouelandbou-unie se Middelvlei-tak het weer bymekaargekom vir hul maandelikse vergardering.

Hierdie maand se gesellige byeenkoms is op ‘n koue Donderdagaand, 7 Februarie by Menûchân Koffiewinkel gehou waar voorsitter Ria Herbst die vergadering gelei het.

Lees ook: VLU se Witwatersrand-steek hou damestee 

Elaine de Koker en Lettie Bosman tydens die oggend.
Trudy Holtzausen en Ria Herbst.

Na die vergardering waar verskeie punte bespreek was, onder andere konferensies en belangrike datums vir die tak, was daar gesmul aan heerlike kos en vreeslik lekker saam gekuier.

Voorsitter Ria Herbst het vertel dat hulle baie uitsien na die volgende bymekaarkoms wat in Maart gehou sal word.

Lees ook: VLU Middelvlei-tak vergader en kuier lekker

Die tafels was ook pragtig gedek.
Elsie Krouwcamp en Frances van der Merwe.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button