High SchoolLocal newsSchools

Riebeeckrand-matrieks van 2022 in hul noppies

Daar was groot opgewondenheid by Hoërskool Riebeeckrand want skoolkinders is hulle nie meer. Die pad tot by hierdie dag was lank, maar vir die meeste het 12 jaar se harde werk uiteindelik vrugte afgewerp.

Hoërskool Riebeeckrand se 2022-matriekklas was op Vrydag, 20 Januarie al te bly om uiteindelik klaar te wees met skool.

Sean Rowan.
Giovandrè Patrick met haar resultate.
Phillip Koorsen is baie trots op homself.

Lees ook: Jannas-matrieks van 2022 in die wolke

Leerders was reeds vroeg die oggend by die saal om hul resultate te ontvang. Dit was ‘n lang wag, ongeveer twee maande, maar tog die moeite werd.

Layla Alexander is reg vir die grootmenswêreld.
Ntombi Madlazi.
Naledi Mofubedu.

Lees ook: Riebeeckrand se Kayla oor haar toekomsplanne na matriek

Vir nou word daar gevier maar binnekort is dit tyd om aan toekomsplanne te dink.

Juli-Ann Makoetja.
Ethan Peters en Ntando Allie.
Amokelang Masutha.

Baie geluk aan elke Riebeeckrand-matriekleerder van 2022!

Related Articles

Back to top button