Crime

Die meerderheid van dié week se 25 insidente is diefstal en huisbraak – EPR

Jongste volledige misdaadverslag van EPR dui aan dat die meeste insidente by woonpersele en diefstalverwant was.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 25 insidente van Maandag, 18 Julie tot Sondag, 24 Julie gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 12 by woonpersele, 11 by besighede en twee by skole plaasgevind.

Diefstal was volop met nege insidente, huisbraak met sewe insidente, gevolg deur saakbeskadiging en roof met twee insidente elk.

Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button