CrimeNews

Diefstal weer bo aan die lys van misdade in die dorp – EPR-verslag

Jongste volledige EPR-misdaadverslag wys 25 insidente waarvan meeste by besighede was.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 25 insidente van Maandag, 6 Junie tot Sondag, 12 Junie gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 13 insidente by besighede, agt by woonpersele, twee by ‘n skool en twee by hospitale plaasgevind.

Lees ook: Gauteng crime stats spike: The reasons and plan going forward

Diefstal was bo aan die lys met ses insidente, dan saakbeskadiging met vyf insidente, gevolg deur huisbraak met drie insidente.

EPR se volledige verslag is hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button