NewsSchools

Kleuters trek aan soos hul gunstelingboekkarakters

Die kleuters het baie oulik gelyk as Rooikappie, Liewe Heksie, Minnie Mouse, Pocahontas en vele meer.

Die kleuters van Ramkriekies Kleuterskool het op Vrydag, 4 Februarie soos storieboekkarakters aangetrek as deel van die skool se Leesweek.

Die kleuters kan nog nie regtig lees nie, maar omdat hulle hul deel vir Leesweek wou bydra, het hulle dié idee gekry, het Annalie Grobbelaar, ‘n onderwyser by die skool verduidelik.

Die kleuters het baie oulik gelyk as Rooikappie, Liewe Heksie, Minnie Mouse, Pocahontas en vele meer.

Annalie het vertel dat dit ‘n dag vol pret was – nie net vir die kleuters nie, maar ook vir die onderwysers wat self soos storieboekkarakters aangetrek het.

Annalie Grobbelaar en haar klas. Foto: Annie Nolan.
Biandrie Viljoen, Skye James en Riley Smit. Foto: Annie Nolan.
Melandri Koekemoerq, Twané Pruis en Milanka Tiedt. Foto: Annie Nolan.
Ellenè Smit, Juanita Bardone en Eliah Bosman. Foto: Annie Nolan.
Wouter Basson en Marinè du Plessis. Foto: Annie Nolan.
Pieter Kachelhoffer, LA Rayn Baker, en Megan de Lange. Foto: Annie Nolan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button