Spoedvrate jaag vir die liefde
Die Randfontein Oval Renbaan het onlangs hul tweede wedren van die jaar aangebied. Hier is die uitslae.
Dit was weer tyd vir drywers om hul staal op die Randfontein Oval Renbaan te wys.
Marilize Coetzee, een van die promotors van die Randfontein Oval Renbaan het vertel dat die Valentyns-wedren wat op Saterdag, 22 Januarie plaasgevind het hul tweede vir die jaar was.
Sy het vertel dat almal die byeenkoms verskriklik geniet het.
Die uitslae was soos volg:
Mooiste kar van die dag:
• Morné du Plessis
Drywer van die dag:
• Johnny Adlem
Sportman van die dag:
• Jacques Venter
Quads Open:
• Eerste – Dylan vd Westhuizen
• Tweede – Wynand Minnaar
• Derde – Kevin vd Westhuizen
Rookies:
• Eerste – Shaun Thompson
• Tweede – Theo Sykes
• Derde – Francois Oberholzer
2-wheelers:
• Eerste – Sean Conrad
• Tweede – Brendan Collins
• Derde – Johann Hamm
2100’s:
• Eerste – Eugene Reynecke
• Tweede – Tommie Wiggill
• Derde – Riaan Gouws
Hotrods:
• Eerste – Reinhold Duvenhage
• Tweede – Jacques Venter
• Derde – Fanie Mathysen
1660’s:
• Eerste – Morne du Plessis
• Tweede – Morne Botha
• Derde – Hendri Coetzee
Stockrods (Grond):
• Eerste – Freddie Myburgh
• Tweede – Eduan Nell
• Derde – Jonathan Campbell
Stockrods (Teer):
• Morne Botha
Kiddies:
• Krysne Botha
Flexi’s:
• Eerste – Martin Nel Jnr
• Tweede – Pierre Lubbe