Local sportNewsSchoolsSport

Rappies hou hul jaarlikse huissport

Laerskool Rapportryer se atlete was gretig om hul talente te wys tydens die skool se jaarlikse huissportbyeenkoms op 19 Januarie.

Talle leerders van Rappies het hul atletiekseisoen afgeskop deur aan verskeie items tydens hul jaarlikse huissportbyeenkoms op Woensdag, 19 Januarie deel te neem.

Die optog begin. Foto: Magriet de Lange.

Voordat die reĆ«n die byeenkoms in die wiele kon ry is ‘n paar items soos gewigstoot, vĆŖrspring en hoogspring gelukkig reeds afgehandel.

Zante van der Merwe besig met gewigstoot. Foto: Magriet de Lange.

Die leerders het alles terdeƫ geniet en daar is ook geesgevang op die pawiljoene.

 

Related Articles

Back to top button