Hoërskool Riebeeckrand het onlangs hul akademiese Top 10 aangekondig in elke graad.
Volgens Elzeri Wright, skoolwoordvoerder, is die Top 10 aangewys op grond van hul eerste kwartaal se akademiese prestasies.
Die grade se top drie leerders is as volg:
Graad 8:
• Eerste – Francois Loubser met ‘n gemiddeld van 93,56%
• Tweede – Conrad Brandt
• Derde – Leane Nolan
Graad 9:
• Eerste – Bianca Venter met ‘n gemiddeld van 87,44%
• Tweede – Ankia Henning
• Derde – Drytton Barnard
Graad 10:
• Eerste – Zandri du Plessis met ‘n gemiddeld van 90,71%
• Tweede – Dylan Eloff
• Derde – Orefile Mpadisang
Graad 11:
• Eerste – Kylie Gouws met ‘n gemiddeld van 90%
• Tweede – Karla Henning
• Derde – Nkazimulo Hadebe
Graad 12:
• Eerste – Devonique Breedt met ‘n gemiddeld van 88,14%
• Tweede – Christelle Vosloo
• Derde – Marizane Stoltz
Elzeri het vertel dat hulle baie trots is op hulle leerders wat so hard werk.