Die nuwe groep Graad 8’s van HoĆ«rskool Riebeeckrand het hul eerste nieamptelike hoĆ«rskooldag op Dinsdag, 14 Januarie met ‘n waatlemoenfees afgeskop.
Daar was waatlemoene net waar jy kyk en die groentjies het die perfekte weer goed benut.
Hulle het deur ‘n sprinkelaar gehardloop, waatlemoen geĆ«et en mekaar goed met die skille besmeer.