NewsSchools

Ram verwelkom sy nuwe groep Graad 1’s

Laerskool Randfontein het hule groep Graad 1's van 2020 op Dinsdag, 14 Januarie verwelkom.

Dit is tyd vir ‘grootskool’ en die Graad 1’s van Laerskool Randfontein kon nie wag om hul eerste amptelike dag op Dinsdag, 14 Januarie te begin nie.

Elke leerder het te spoggerig gelyk en was opgewonde om in 2020 hul eerste skooljaar by Ram te begin.

Happy Raphela is gereed vir die grootskool.

 

Mia Fouchè en Erin Bibby is sommer klaar maats.

 

Giselle Engelbrecht het baie uitgesien na die grootskool.

 

Amberrien du Plessis kan nie wag om te begin met haar grootskool oopbaan nie.

Vir nog foto’s kliek hier

Related Articles

Back to top button