NewsSchools

Connies kry hupstoot van Ram vir karnaval

Laerskool Randfontein het duisende blikkies koeldrank en niebederfbare kos ingesamel wat tydens Connie Mulder Sentrum se karnaval op 5 Oktober verkoop sal word.

Laerskool Randfontein het die kwartaal koeldranke en niebederfbare produkte vir die Connie Mulder Sentrum se karnaval ingesamel.

Kaiden Wuetrich (voor), Dane Fourie en Dean Moolman besig om die niebederfbare produkte uit te sorteer.

Volgens die skool sal die goedere tydens die karnaval op 5 Oktober verkoop word.

 

Related Articles

Back to top button