GalleriesSchools galleries

Mnr en Mej Riebeeckrand 2019 in FOTO’S

Die jaarlikse Mnr en Mej Riebeeckrand-kompetisie was op Vrydag, 30 Augustus gehou met ‘A night with the stars’ as die tema. Die deelnemers het heel eerste hul verskyning in hul informele drag gemaak – eers die juniors gevolg deur die seuns en laastens die senior finaliste. Almal het toe ‘n kans gehad om in hul drag te pronk wat die tema uitgebeeld het. Die gaskunstenaars was niemand anders nie as die bekende sanggroep Tussen Sterre.

Related Articles

Back to top button