Local newsNews

Die Oval Renbaan-skoonhede is …

Wenners van die Mej, Mnr en Mev Randfontein Oval Renbaan is bekendgemaak.

Randfontein Oval Renbaan se jaarlikse skoonheidskompetisie is op Saterdag, 10 Augustus gehou.

Volgens Marilize Coetzee, een van die promotors van die Randfontein Oval Renbaan, word die kompetisie jaarliks aangebied om geld vir die Kinderkankerstigting, oftewel CHOC in te samel.

Dit was groot pret en gaan meestal oor die fondsinsameling,” het Marilize gesê.

Dié fondsinsameling is tot einde Augustus aan die gang.

“Enigiemand is meer as welkom om ‘n bydrae te maak as hulle wil. Baie dankie aan almal wat pryse vir die kompetisie geborg het.”

Skakel gerus vir Marilize Coetzee by 079 089 3617 om uit te vind hoe om ‘n donasie aan CHOC te maak.

Hier is die wenners:

• Mej Fotogenies 2019 (3 tot 11 jaar) — Mieke Stols
• Mnr Fotogenies 2019 (3 tot 11 jaar) – Zihan Coetzee
• Mev Fotogenies 2019 (12+) – Wilma Coetzee

• Miss Petite 2019:

Wenner – Jenine Hornemann
Eerste Prinses – Tiane Bosman
Tweede Prinses – Mickayla Bronkhorst

Miss Petite 2019-wenners. Foto’s Pro Action Photo’s

• Little Mr 2019:

Wenner – Michael Stols
Eerste Prins – Zayden Putter
Tweede Prins – Zihan Coetzee

Little Mr 2019-wenners. Foto’s Pro Action Photo’s

• Little Miss 2019:

Wenner – Mienke Kern
Eerste Prinses – Wilandrie Stoltz
Tweede Prinses – Kiana Bosch

Little Miss 2019-wenners. Foto’s Pro Action Photo’s

• Teen Miss 2019:

Wenner – Mickaela Kannemeyer
Eerste Prinses – Anica van der Westhuizen
Tweede Prinses – Sinead Hall

Teen Miss 2019-wenners. Foto’s Pro Action Photo’s

• Snr Miss 2019:

Wenner – Natalie du Toit
Eerste Prinses – Berejean Domoney
Tweede Prinses – Zandelee Scholtz

Snr Miss 2019-wenners. Foto’s Pro Action Photo’s

• Mrs 2019:

Wenner – Nicolene Hornemann
Eerste Prinses – Christelle Fourie
Tweede Prinses – Idean Jacobs

 

Related Articles

Back to top button