GalleriesSchools galleries

Mnr en Mej Jan Viljoen 2019 in FOTO’S

Hoërskool Jan Viljoen het verlede Vrydag, 2 Augustus sy Mnr en Mej Jannas 2019 gekroon. Die tema was Rio Carnival en die saal was omtrent opgekikker met helder kleure en vere. Die aanbie-ders was niemand anders nie as die drielingsusters Nicolene, Monique en Lee-Ann van Dyk, terwyl Deon Meiring vir die vermaak gesorg het. Daar was ‘n optrede deur The Legend-dansgroep van Trinity Dance Company, met Luré Delport, Armand du Plessis, Rosa van Niekerk, Janine Ferreira en Adele Wotherspoon as die beoordelaars.

Related Articles

Back to top button