Local newsNews

#ThrowbackThursday – 19 June 1987

The Herald goes back, way back, to 19 June 1987, for this week’s #ThrowbackThursday.

It’s #ThrowbackThursday and the Herald went back in time to 19 June 1987 to see what was in the news.

During this time, the Randfontein Library held a 21-day programme for kids during the school holidays.

For this week’s #ThrowbackThursday, the Herald visited the library to ask if this was still the case 32 years later. The answer is ‘yes’.

Thandeka Legae, current Programme Librarian of the Rand West City Library said, “We have various programmes for the children during the holidays. We will, for example, be going out to do story-telling, face-painting, puzzles and board games,” Thandeka said.

Other news that made headlines at the time includes:

André Rossouw, ‘n verkeersbeampte het gehelp om rowers vas te trek wat die bejaardes van Westonaria beroof het.
Die Randfontein Nasionale Kunswedstryd is op ‘n hoë noot afgesluit. Daar was verskeie wenners wat die aand opgetree het, onder andere die kinders van Rosemarie Khan Kleuterskool wat die beste presteer het en die hoogste punte behaal het.
Die streeksdirekteur van Pos- en Telekommunikasiewese vir die Witwatersrand, TG Olmesdahl, maak bekend dat eksemplare van die 1987/ 88-uitgawe van die Wes-Randse telefoongids vanaf 23 Junie 1987 by alle poskantore vir verspreiding aan telefoonhuurders beskikbaar sal wees.
Joe Donato, who was a gangster for 15 years, an associate of the Mafia and twice tried for murder, announced that he would visit Randfontein to tell his story of how he had changed his life.
Die Herald het berig: Glenharvie-huisvrou skryf aan Margaret Thatcher – Maggie antwoord! Om ‘n brief van ‘n hooggeplaaste oorsese staatspersoon te ontvang is ‘n groot eer, maar as die brief nog in die persoon se eie handskrif is en boonop van die Ystervrou, Brittanje se Eerste Minister Margaret Thatcher af kom, is dit ‘n dubbele eer wat ‘n huisvrou te beurt geval het. Hierdie eer behoort aan mev Marti le Grange, ‘n middeljarige ma en ouma, en ywerige versamelaar en korrespondent. In Margaret se brief het sy basies vir mev Le Grange bedank vir haar goeie wense.
Stafsersant Botha wys vir die kinders van Irene’s Crèche hoe daar vir inspeksie in die weermag gestaan word.
Die nuut gevestigde Wes-Randse Streeksdiensteraad het vir die eerste keer vergader. Hier is lede van die WSDR wat die verskillende dorpe verteenwoordig het.
Die Gesondheidsafdeling en Parkedepartement se manne moes een Dinsdagoggend maar self inspring om die vullis te verwyder toe vullisjoggies nie opgedaag het nie. Hier is van die manne aan’t sakke laai.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button