School sportSport

Riebeeckrand is ligawenners!

Drie van Hoƫrskool Riebeeckrand se onoorwonne netbalspanne is as ligawenners aangekondig.

Vanjaar het HoĆ«rskool Riebeeckrand weer ā€˜n uitstekende netbalseisoen agter die rug.

ā€œDrie van ons netbalspanne, die o.14ā€™s, o.16ā€™s en eerstes, het al hul wedstryde en gevolglik die liga gewen. Die o.15ā€™s en o.17ā€™s het met trots derde in hul liga geĆ«indig,ā€ het Elzeri Wright, skoolwoordvoerder, gesĆŖ.

Al vyf diĆ© netbalspanne het deurgedring na Interdistrik-uitspele waarna die o.17’s verder deurgedring het na die uitspele van die Johannesburg- en Mogale-liga (beter bekend as die Jomo-liga).

ā€œRiebeeckrand is baie trots op al ons netbalspanne en -afrigters. Dit is wonderlik om te sien hoe toegewyd en passievol die spelers en afrigters is. Hulle pluk voorwaar die vrugte van hul harde werk. Welgedaan!

Related Articles

Back to top button