Local newsNews

Tilla, Fanie is Mej en Mnr Connies 2019

Die Connie Mulder Sentrum se onlangse Mnr en Mej Connies 2019-kompetisie was 'n groot sukses.

Die Connie Mulder Sentrum het die afgelope naweek hul nuwe Mnr en Mej Connies 2019 gekroon.

Die tema was Alice in Wonderland en die deelnemers het weer eens nie teleurgestel nie.

‘n A capella-groep van Toekomsrus, die Recreators, het die toeskouers bekoor. Aan die einde van die aand is Tilla Kotze en Fanie Combrinck onderskeidelik as Mej en Mnr Connies 2019 gekroon.

Tilla Kotze is Mej Connies 2019. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Dylan Smit, Mnr Connies 2019 Fotogenies én Persoonlikheid, op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Elona Uys, Rachel Kgwediyaphokwe en Pieter Janse van Vuuren tydens die funksie. Foto: Jaco-Mari Futcher.
William Longman vertel vir die gehoor en die beoordelaars meer oor Jurgens Kruger. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Dylan Smit, Mnr Connies 2019 Fotogenies én Persoonlikheid, op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Roelien du Toit op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Roelien du Toit op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Gerda Breedt, Mej Fotogenies 2019, op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Jaco Steenberg, Mnr Connies 2019 Tweede Prins, op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Die tema van Mnr en Mej Connies 2019 was Alice in Wonderland en die sentrum het vir seker uitgehaal en gewys. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Jurgens Krugers, Mnr Connies 2019 Eerste Prins, op die loopplank. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Maryke en Rita Aucamp het die Mnr en Mej Connies 2019 terdeë geniet. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Tilla Kotze is Mej Connies 2019. Foto: Jaco-Mari Futcher.
‘n A capella-groep van Toekomsrus, die Recreators, het die toeskouers bekoor. Foto: Jaco-Mari Futcher.
Die tema van Mnr en Mej Connies 2019 was Alice in Wonderland en die sentrum het vir seker uitgehaal en gewys. Foto: Jaco-Mari Futcher.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button