Local newsNewsUpdate

Man sny weer hare ná ernstige ongeluk

Nadat Jannie Janse van Vuuren vir meer as twee maande geen inkomste verdien het nie as gevolg van sy amputasie, is hy terug op sy pos by Ayona Barbershop waar hy voor die ongeluk gewerk het.

Jannie Janse van Vuuren het weer rede om te glimlag.

Meer as twee maande gelede was hy in ‘n ernstige motorfietsongeluk in Condorrylaan in Helikonpark betrokke en is sy been bo die knie geamputeer.

Jannie Janse van Vuuren saam met Stiena en Alwyn Liebenberg van Ayona Barbershop. Foto: ingestuur.

Nadat Jannie vir meer as twee maande geen inkomste verdien het nie as gevolg van die amputasie, doen hy weer waarvoor hy lief is – hy sny hare.

Lees meer hier:

UPDATE: Family of biker fear he may lose leg

Die 46-jarige is ook in Randfontein en Witpoortjie bekend as Jannie Barber en hy is die afgelope 30 jaar ‘n haarkapper.

Lees die volledige opvolgonderhoud met Jannie Barber in die Herald se 17 Mei-uitgawe.

Related Articles

Back to top button