School sportSport

Vandag vier Ram hul gewilde Goudfees

Laerskool Randfontein se Goudfees beloof om vandag oudergewoonte propvol aksie te wees.

Die Goudfees is ‘n gewilde tradisie by Laerskool Randfontein (Ram) en die dag het uiteindelik aangebreek.

Vandag, 4 Mei, gaan Ram die tradisie voortsit met ‘n fees wat geen Randfonteiner wil misloop nie. Die dag beloof om propvol aksie te wees en daar gaan baie sport en allerlei kosstalletjies wees.

Baie skole woon die Goudfees by en die Mininetbal en Welpierugby beloof om toeskouers op die punte van hul stoele te hou.

Die hekke maak om 7vm oop en die wedstryde begin om 8vm. Skakel gerus 011 412 2902 vir meer inligting.

Related Articles

Back to top button