Opinion

Dit is walglik om die minste te sê

'n Wyle terug het ek gerapporteer dat die riool begin verstop raak maar niemand het uitgekom om dit reg te stel nie.

Die riool is my agtererf vol en tot amper by my voordeur. Ek kan glad nie by die agterdeur uitgaan nie. Wanneer iemand hul toilet gebruik of water uitlaat, borrel als hier by my uit want die manhole is verstop.

Ek hou nou my honde voor want dit is nie gesond vir hulle om agter in die riool te wees nie. Die stank is my hele huis vol en is erg en walglik.

My seun het vroeg Maandagoggend (22 April) die na-urenommer geskakel en hulle sou dadelik uitkom. Tot en met 4.37nm was hier nog niemand nie.

Hulle fone is van die mik afgehaal en vir langer as twee uur kon ons nie deurkom nie.

‘n Wyle terug het ek gerapporteer dat die riool begin verstop raak maar niemand het uitgekom om dit reg te stel nie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button